Marais family
Donation protected
Yesterday this beautiful family lost all of their possessions due to a large bush fire that engulfed their home in Hennops Pride, Gauteng South Africa. Willie's efforts saw the survival of two of their neighbours' homes but the conditions made saving their own home impossible. Due to the strict conditions imposed by insurance companies as a result of the unacceptable high level of home burglaries in rural areas, they did not have content insurance. Fortunately the building was insured but most importantly no one was injured. Please help if you can and with what you can. Thank you, they are humbled by any support.
Willie en Lizelle Marais is gister deur 'n ramp getref.
Hulle was besig om 'n veldbrand by die bure te veg wat baie vinning versprei het.
Nie lank nie toe is die op hulle en die wind stoot die vlamme teen die huis en die dak begin brand.
Die Marais gesin van 6 en hulle werkers het ALS verloor. Hulle het net die klere aan hulle lyf. Niemand is darem beseer nie.
Met net gebou versekering staar hulle 'n groot berg aan. Alles is tot nuut.
Sou jy in die posisie wees om te kan help sal dit baie waardeer word.

Organizer
Anke Botha
Organizer
Chermside West, QLD